Dit is hier waar ons as gemeente daarna strewe om die koninkryk van God sigbaar te maak!! Ons doen dit deur ons geloof in die Here Jesus Christus te bely, ons bekering uit te leef, ons gawes uit te leef en die Here te verheerlik in alles wat ons doen.
Address Kerkstraat 1, 0470 Groblersdal
Phone Number +27132624207
Categories Religious Organization
GPS Coordinates -25.16338,29.39846